Conradie is 'n Afrikaanse van en kan na die volgende persone verwys:

Anne-Marie Conradie (gebore 1945), Afrikaanse skrywer Ben Conradie (1913–1990), Afrikaanse skrywer David Gideon Conradie (1879–1966), Suid-Afrikaanse joernalis en politikus Elizabeth Conradie (1903–1939), Suid-Afrikaanse akademikus J.G. Conradie, Suid-Afrikaanse redakteur J.H. Conradie (1951–1960), Suid-Afrikaanse politikus Jac Conradie (1900–1987), Suid-Afrikaanse religieuse leier Pieter Jacobus Conradie (gebore 1931), Suid-Afrikaanse akademikus Willem Conradie (1857–1925), Kaapse religieuse leier Anna-Louize Heiberg (gebore Conradie; 1924–2013), Suid-Afrikaanse akademikus en skrywer

Sien ook Conradi

Kategorie:Afrikaanse vanne