Liv Corfixen (gebore 13 Januarie 1973) is 'n Deense aktrise, regisseuse, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Pusher (1996), Kat (2001), Princess (2006), en Only God Forgives (2013).
Filmografie Rolprente 1996: Pusher 1999: Bleeder 2001: Kat 2006: Princess 2006: Gambler 2013: Only God Forgives 2014: My Life Directed by Nicolas Winding Refn
Televisiereekse 2001: The Chosen 7
Televisierolprente 1999: Bag om filmen 'Bleeder''' 2001: Kat - jagten på gyset 2012: NWR (Nicolas Winding Refn)''
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1973 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Deense aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Deense aktrises van die 21ste eeu