Die Mercedes-Benz OM604-enjin is 'n en inlynviersilinder dubbelbonokas (DBNA)-dieselenjin met indirekte inspuiting wat tussen 1993 en 1998 deur Mercedes-Benz vervaardig is. Dit het die vorige enkelbonokas (EBNA) OM601-enjin vervang.
In teenstelling met ander Mercedes-Benz-diesels wat destyds 'n Bosch-inlynspuitpomp gebruik het, het die OM604 die Lucas elektroniesbeheerde inspuitpomp (EVE), wat minder betroubaar was, gebruik. Die seëls van die Lucas-inspuitpompe het mettertyd bros geword en begin lek. Aangesien die vervanging van die hele inspuitpomp baie duur is, is 'n herstelstel beskikbaar gestel waarmee die betrokke seëls vervang kan word.
Dit is verwant aan die Inlynvyfsilinder- 2,5 liter-OM605- en die inlynses 3-liter-OM606-enjins. ID Verplasing Boor x slag Maks. krag (DIN-gemiddeld) Maks. wringkrag Jaar Toepassings OM 604.910 EVE 89 x 86,6 mm 70 kW @5000 rpm 150 Nm @ 3100 rpm 1993-1998 W202 C 220 D OM 604.910 EVE 55 kW @5000 rpm 1996-1998 W202 C 220 D taxi's OM 604.912 EVE 70 kW @5000 rpm 1995-1998 W210 E 220 D OM 604.912 EVE 55 kW @5000 rpm 1996-1998 W210 E 220 D taxi's OM 604.915 EVE 87 x 84 mm 65 kW @5000 rpm 135 Nm @ 2000 rpm 1996-1998 W202 C 200 D OM 604.917 EVE W210 E 200 D
Kategorie:Mercedes-Benz-enjins