is die hoofstad van die Nara-prefektuur in die Kansaigebied van Japan. Die stad beslaan die noordelike gedeelte van die Nara-prefektuur en strek tot teen die Kioto-prefektuur. Agt tempels, heiligdomme en ruïnes in Nara, spesifiek Tōdai-ji, Saidai-ji, Kōfoekoe-ji, die Kasoega-tempel, Gangō-ji, Jakoesji-ji, Tōsjōdai-ji en die Heijō-paleis, tesame met die oeroue Kasoegajama-woud, vorm die "Historiese Monumente van Antieke Nara", 'n UNESCO-wêrelderfenisgebied.

Eksterne skakels

Amptelike UNESCO bladsy

Kategorie:Nedersettings in Japan Kategorie:Wêrelderfenisgebiede in Japan