Kirsten Cenius (gebore 23 November 1943) is 'n Deense aktrise, regisseuse, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Guldregn (1986), Operation Negerkys (1996), en Taxa (1997).

Filmografie Televisiereekse 1980: Ridder Ræddik 1982: Fredagsbio 1986: Guldregn 1988: Station 13 1996: Operation Negerkys 1997: Taxa

Televisierolprente 1985: Livet er en god grund 1993: Slaget på tasken

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1943 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Deense aktrises van die 20ste eeu