duimnael|links|Die Neckartal-dam tydens boufase in 2016 duimnael|links|Die Neckartal-dam ná voltooiing in 2019 Die Neckartal-dam in die ǁKaras-streek naby Keetmanshoop verskaf water aan boere om 5000 ha te besproei en sodoende die graanproduksie van Namibië aansienlik te vergroot. Die dam is in die Visrivier. Konstruksie het in 2013 'n aanvang geneem, en sedert sy voltooiing in 2018, is dit die grootste dam in Namibië, byna drie keer die kapasiteit van die Hardapdam stroomop.
Sien ook Lys van grootste damme in Suid-Afrika
Bibliografie ProAgri Botswana/Namibia/Zimbabwe, nr. 7. www.proagri.co.za
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Damme in Namibië