Ole Borg (gebore 5 Julie 1947) is 'n Deense akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Buster's World (1984) en Twist and Shout (1984).
Filmografie Rolprente 1984: Buster's World 1984: Twist and Shout
Televisierolprente 1980: Verden er så stor, så stor
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1947 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Deense manlike akteurs van die 20ste eeu