Marie Hammer Boda (gebore 27 April 1996) is 'n Deense aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent While We Live (2017) en in die televisiereekse Juleønsket (2015) en Straight Forward (2019).

Filmografie Rolprente 2017: While We Live Hamlet Revenant

Televisiereekse 2013: Kødkataloget 2015: Juleønsket 2019: Straight Forward

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1996 Kategorie:Deense aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense