Ole Gorter Boisen (gebore 21 September 1965) is 'n Deense akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse The Kingdom (1994), The Killing (2007), Bron/Broen (2011), en A-klassen (2012).

Filmografie Rolprente 2014: Kolbøttefabrikken 2014: The Doghouse 2015: Midtimellem

Televisiereekse 1994: The Kingdom 1999: Finn'sk fjernsyn 2007: The Killing 2008: Z Hit-Paraden 2011: Bron/Broen 2011: Store Stygge Ulf Show 2012: A-klassen 2014: Partiets mand 2015: Backstage 2017: Idioten 2017: Monrad: I seernes tjeneste 2018: Bamselægen

Eksterne skakels

Kategorie:Deense manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1965 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Deense manlike akteurs van die 20ste eeu