Gerard Bidstrup (gebore 2 Oktober 1968) is 'n Deense akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent The Enlightened One en in die televisiereeks Unit 1 (2000).
Filmografie Rolprente 2000: Anna 2011: Den Sidste Rejse The Enlightened One
Televisiereekse 2000: Unit 1
Eksterne skakels
Kategorie:Deense manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1968