Rikke Bilde (gebore 23 Junie 1977) is 'n Deense aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Happy Ending (2018) en Wildland (2020), en in die televisiereekse Sunday (2019) en When the Dust Settles (2020).
Filmografie Rolprente 2018: Happy Ending 2020: Wildland
Televisiereekse 2016: Ikke Okay! 2019: Sunday 2019: Parterapi 2020: When the Dust Settles
Eksterne skakels
Kategorie:Deense aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1977