Marie Askehave (gebore 21 November 1973) is 'n Deense aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse The Killing (2007), Borgen (2010), Versailles (2015), en Follow the Money (2016).
Filmografie Rolprente 2016: The Christmas Family 2
Televisiereekse 2007: The Killing 2009: Store drømme 2010: Borgen 2015: Versailles 2016: Follow the Money 2017: Surrogate 2018: Hånd i hånd
Televisierolprente 2019: Labans Jul - The Movie
Video's 2005: Cirkusrevyen 2005 2018: Antti Kokkomäki & Tammikuun Lapset: Kotiin Ennen Pimeää
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1973 Kategorie:Deense aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense