Dit is 'n lys van diplomatieke missies in Suid-Afrika. Daar is 136 ambassades en hoëkommissarisse in Pretoria, en baie lande het 'n ambassade, 'n hoëkommissaris of 'n konsulaat in Kaapstad en 'n konsulaat in ander Suid-Afrikaanse stede (ere-konsulate nie ingesluit nie).

Ambassades en hoëkommissarisse in Pretoria

Ander verteenwoordiging in Pretoria (Delegasie) (Taipei skakelkantoor in Suid-Afrika)

Verwysings

Kategorie:Regering van Suid-Afrika Kategorie:Internasionale betrekkinge