Douglas Muir (5 November 1914 – 30 November 1966) was 'n Britse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent A Christmas Carol (1951) en in die televisiereekse The Appleyards (1952) en The Avengers (1961).

Filmografie Rolprente 1951: A Christmas Carol

Televisiereekse 1952: The Appleyards 1958: Private Investigator 1961: The Avengers 1965: Walter and Connie Reporting

Televisierolprente 1950: Mr. Gillie 1957: Behold, the King

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1904 Kategorie:Sterftes in 1966 Kategorie:Britse manlike akteurs van die 20ste eeu