Edward Burnham (25 Desember 1916 – 30 Junie 2015) was 'n Britse akteur en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente To Sir, with Love (1967) en Little Dorrit (1987), en in die televisiereeks Doctor Who (1963).

Filmografie Rolprente 1967: To Sir, with Love 1976: The Copter Kids 1987: Little Dorrit

Televisiereekse 1963: Doctor Who 1965: Front Page Story 1969: Out of the Past 1977: Kilvert's Diary 1984: Eh Brian! It's a Whopper 1985: There Comes a Time 1990: Nightingales

Televisierolprente 1939: The Swiss Family Robinson 1956: She Stoops to Conquer 1960: The Dark Man 1966: The Fighting Cock 1980: A Different Drummer

Video's 2006: Evolution of the Invasion

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1916 Kategorie:Sterftes in 2015 Kategorie:Britse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu