Social Networks and Archival Context (SNAC) is ’n aanlyn projek vir die ontdekking, opsporing en gebruik van historiese rekords oor mense, families en organisasies. Dit is in 2010 deur verskeie Amerikaanse instellings gestig.

Verwysings

Eksterne skakels Amptelike webwerf

Kategorie:Biblioteke