Robert Adams (1906 – 1965) was 'n Britse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente King Solomon's Mines (1937), Old Bones of the River (1938), en Caesar and Cleopatra (1945), en in die televisiereeks BBC Sunday-Night Theatre (1950).
Filmografie Rolprente 1935: Midshipman Easy 1936: Song of Freedom 1937: King Solomon's Mines 1938: Old Bones of the River 1945: Caesar and Cleopatra 1946: Men of Two Worlds
Televisiereekse 1936: Theatre Parade 1950: BBC Sunday-Night Theatre 1959: Epilogue to Capricorn
Televisierolprente 1938: The Emperor Jones 1938: Deirdre 1946: All God's Chillun' Got Wings 1959: The Hill
Eksterne skakels
Kategorie:Sterftes in 1965 Kategorie:Britse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in 1902