Simo Ezra Mfayela is 'n Suid-Afrikaanse politikus. Hy is in Mei 2019 tot die Nasionale Raad van Provinsies verkies en dien as 'n lid KwaZulu-Natal provinsiale afvaardiging. Mfayela is 'n lid van die Inkatha-Vryheidsparty (IVP).
Verwysings
Eksterne skakels Mr Simon Ezra Mfayela – Parlement van Suid-Afrika
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Zoeloes Kategorie:Politici van die Inkatha-Vryheidsparty Kategorie:Afgevaardigdes van die Nasionale Raad van Provinsies