Hierdie artikel handel oor die spruit in Vrystaat. Vir ander riviere met dieselfde naam, sien Venterspruit (dubbelsinnig)
Die Venterspruit is 'n spruit in die opvanggebied van die Vaalrivier in die noorde van die Vrystaat.
Eksterne skakel Kaart van die Venterspruit se monding by Geonames.org (cc-by)
Kategorie:Riviere in Vrystaat