Hierdie artikel handel oor die Brakspruit wat in Swartruggens uitmond. Vir ander riviere met dieselfde naam, sien Brakspruit (dubbelsinnig)
Die Brakspruit is 'n spruit in die Noordwesprovinsie van Suid-Afrika. Dit mond uit in die Elandsrivier in die dorp Swartruggens. Dit neem die vorm van n vleiland, eerder as n rivier en is nie gekanaliseer nie.
Eksterne skakel Kaart van die Brakspruit by Geonames.org (cc-by)
Kategorie:Riviere in Noordwes