Libertas

Libertas kan verwys na

Libertas (godin) Libertas, die plaas van Adam Tas Mahlamba Ndlopfu, die presidensiële ampswoning, voorheen bekend as Libertas Libertas Parva, ook bekend as Huis Krige, op Stellenbosch Libertas, 'n voormalige privaatstudenteorganisasie aan die Universiteit van Stellenbosch