Die tsitsikammatolbos (Leucadendron uliginosum subsp. glabratum) is 'n blomdraende struik en subspesie van L. uliginosum, wat tot die genus Leucadendron behoort en deel van die fynbos-bioom vorm. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en Oos-Kaap waar dit voorkom in die Tsitsikammaberge en Langkloofberge tussen Avontuur en Kareedouw.

In Engels staan dit as die Tsitsikamma conebush bekend.

Daar is ook 'n ander subspesie, Leucadendron uliginosum subsp. uliginosum.

Die boom se FSA-nommer is 82.5https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Bronnelys REDLIST Sanbi Biodiversityexplorer Protea Atlas Plants of the World Online

Kategorie:Leucadendron Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika