Die Wolseley-tolbos (Leucadendron spirale) is 'n blomdraende struik wat tot die genus Leucadendron behoort en deel van die fynbos-bioom gevorm het. Die spesie was endemies aan die Wes-Kaap waar dit in die Breederiviervallei tussen Wolseley en Botha voorgekom het, voordat dit uitgesterf het. Die plant is net vier keer waargeneem, in 1801, 1819, 1820's en 1933.

In Engels staan dit as die Wolseley conebush bekend.

Verwysings

Bronnelys REDLIST SANBI Protea Atlas Protea Atlas

Kategorie:Leucadendron Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika