Liam Boyle (gebore 19 September 1985) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Drop Dead Gorgeous (2006), Robin Hood (2006), en Land Girls (2009).

Filmografie Rolprente 2011: Powder 2012: Truth or Die 2015: Boys on Film 13: Trick & Treat

Televisiereekse 2006: Drop Dead Gorgeous 2006: Robin Hood 2008: Spooks: Code 9 2009: Land Girls

Video's 2019: Exposed: Birds Beaten at Australia's Largest Chicken Producer

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1985 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense