Vir ander riviere in die Oos-Kaap met dieselfde naam, sien Mnyameni (dubbelsinnig)

Die Mnyamenirivier is 'n stroom wat by Keiskammahoek in die Oos-Kaap, Suid-Afrika vloei.

Dit is 'n sytak van die Keiskammarivier.

Eksterne skakel Google-kaart van die Mnyamenirivier se monding by Geonames.org (cc-by)

Kategorie:Riviere in Oos-Kaap