Gela is 'n belangrike hawestad in Suid-Italië en hoofstad van die historiese landskap en administratiewe gebied Sisilië. Dit was 'n Griekse kolonie, gestig deur mense van die eiland Rhodos en Kreta in 689 v.C., en vernietig deur Mamertines ('n leër van huursoldate in diens van Syracuse) in 282 v.C.Emanuele Zuppardo-Salvatore Piccolo (2005), Terra Mater: sulle Sponde del Gela greco, Betania Editrice, Caltanissetta; Piccolo, Salvatore. Gela. Ancient History Encyclopedia. December 20, 2017. Die agglomerasie van Gela het 'n bevolking van 77 307 in 2011 gehad.
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in Italië Kategorie:Nedersettings langs die Middellandse See Kategorie:Sisilië