Nota: Moet nie verwar word met Anna Neethling-Pohl (aktrise) nie.

Anna Elizabeth Pohl (3 Junie 1914 - 3 Januarie 1991) was 'n Suid-Afrikaanse operasangeres en sangdosent.

Sy is te Cullinan in die destydse Transvaal Provinsie, Suid-Afrika gebore, en sterf te Pretoria op 76-jarige ouderdom.

Eksterne skakels The Beaumont Project Van Ryneveld en Weakley Familieboom pohlgenealogy.com

Kategorie:Geboortes in 1914 Kategorie:Sterftes in 1991 Kategorie:Operasangers Kategorie:Suid-Afrikaanse musici