Ulla Bergryd (25 Julie 1942 – 31 Mei 2015) was 'n Sweedse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Bible: In the Beginning... (1966) en Apollo Goes on Holiday (1968).

Filmografie Rolprente 1966: The Bible: In the Beginning... 1968: Apollo Goes on Holiday

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1942 Kategorie:Sterftes in 2015 Kategorie:Sweedse aktrises van die 20ste eeu