Pauline Brunius (10 Februarie 1881 – 30 Maart 1954) was 'n Sweedse aktrise, regisseuse, en skryfster. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Charles XII (1925), Charlotte Löwensköld (1930), en Doktorns hemlighet (1930).

Filmografie Rolprente 1920: Gyurkovicsarna 1920: Thora van Deken 1920: De läckra skaldjuren 1921: Give Me My Son 1921: Ryggskott 1922: Kärlekens ögon 1923: The Blizzard 1925: Charles XII 1930: Charlotte Löwensköld 1930: Doktorns hemlighet 1931: Father and Son 1934: Falska Greta 1943: Vi mötte stormen

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1881 Kategorie:Sterftes in 1954 Kategorie:Sweedse aktrises van die 20ste eeu