thumb|Die pienk deel van die kaart dui die ligging van die hedendaagse Kaapvaal-kraton aan.
Die Kaapvaal-kraton (wat om die Suid-Afrikaanse provinsie Limpopo gesentreerd is) is saam met die Pilbara-kraton van Wes-Australië die enigste twee oorblywende dele van die oeroue aardkors van 3,6-2,5 miljard jaar gelede. Ooreenstemmings in die rotsrekords van dié twee kratons, veral van die laat Argeïese sekwensies, dui daarop dat hulle eens deel van die superkontinent Vaalbara was.Zegers, T.E., de Wit, M.J., Dann, J. en White, S.H. (1998) "Vaalbara, Earth's oldest assembled continent? A combined, structural, geochronological, and palaeomagnetic test", Terra Nova, 10, 250–259.
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Argeïkum Kategorie:Landvorme van Suid-Afrika Kategorie:Limpopo