thumb|Die rooi deel van die kaart dui die ligging van die hedendaagse Pilbara-kraton aan.

Die Pilbara-kraton in Wes-Australië is saam met die Kaapvaal-kraton van Suid-Afrika die enigste twee oorblywende dele van die oeroue aardkors van 3,6-2,5 miljard jaar gelede. Ooreenstemmings in die rotsrekords van dié twee kratons, veral van die laat Argeïese sekwensies, dui daarop dat hulle eens deel van die superkontinent Vaalbara was.Zegers, T.E., de Wit, M.J., Dann, J. en White, S.H. (1998) "Vaalbara, Earth's oldest assembled continent? A combined, structural, geochronological, and palaeomagnetic test", Terra Nova, 10, 250–259.

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Argeïkum Kategorie:Landvorme van Australië