Cecilia Forss (gebore 12 Junie 1985) is 'n Sweedse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Dalecarlians (2004) en Simple Simon (2010), en in die televisiereeks Familjen Holstein-Gottorp (2013).
Filmografie Rolprente 2004: Dalecarlians 2010: Simple Simon
Televisiereekse 2007: Raj raj 2008: Sverige pussas och kramas 2010: I Anneli 2012: Den Sista Dokusåpan 2013: Familjen Holstein-Gottorp 2016: Black Widows 2018: Storm på Lugna gatan 2019: Playa del Sol 2020: Fullt Hus
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1985 Kategorie:Sweedse aktrises van die 21ste eeu