Die letter V – v is die 22ste letter van die Latynse alfabet en kan gebruik word om na een van die volgende te verwys:
In wiskunde kan "v" na 'n vektor verwys. Die SI-simbool vir volume. Volt, die eenheid vir spanningsverskil in elektrisiteit. Die chemiese element, Vanadium. V., die debuutroman van Thomas Pynchon wat in 1963 gepubliseer is.