Willem Tobias Marais (10 Augustus 1928 – 26 Desember 2007) was die leier van Herstigte Nasionale Party sedert 2001.Mail & Guardian, HNP leader Willie Marais dies" , Besoek op 27 Desember 2007.

Marais, 'n sakeman en boer, was een van die vier LP's wat die HNP in 1969 gestig het as 'n ultra-konserwatiewe splintergroep van die Nasionale Party. Hy het vir baie jare gedien as die party se voorsitter tot hy in 2000 partyleier geword het na die dood van Jaap Marais.

Marais het in die hospitaal op Mosselbaai gesterf nadat hy 'n hartaanval gehad het tydens 'n vakansie in Klein-Brakrivier.

Bronne Ontmoet die HNP

Verwysings

Kategorie:Suid-Afrikaanse politici Kategorie:Geboortes in 1928 Kategorie:Sterftes in 2007 Kategorie:Afrikaners