Die Mnyameni-waterval is naby Xolobeni in Pondoland, Oos-Kaapprovinsie.
Dit is suidwes van Port Edward by die koördinate . Die waterval is moeilik bereikbaar en daar is ook geen roete-aanduidings nie. Aangesien die paaie swak en min is, kan dit slegs benader word met 'n viertrekvoertuig. By die val is swemplek en ‘n oewerstrand.
Daar is 'n twintigtal watervalle in die kusgebied van Pondoland, waarvan sommige baie moeilik bereikbaar is. Onder die bekendste watervalle is:
Lukabeni-waterval Mkambati-waterval Magwa-waterval Mateku-waterval Mfihlelo-waterval Fraser-waterval Mlambomkhulu-waterval (Waterfall Bluff) Ntentule-waterval
Bibliografie strayalongtheway.com
Kategorie:Oos-Kaap Kategorie:Watervalle in Suid-Afrika