Die Bawa-waterval lê net suidsuidwes van Butterworth (nou Gcuwa) in die voormalige Transkeistreek van Suid-Afrika.

Hierdie waterval is in die Cerurivier wat aansluit by die Gcuwarivier wat op sy beurt weer by die Groot-Keirivier aansluit. Dit is by die nedersetting kwaNdotshanga en by . Die val is 104 m hoog en gemiddeld 1½ m breed.

Volksoorlewering wil dit hê dat dit ‘n plek was waar teregstellings plaasgevind het. Tans is daar ‘n piekniek- en kampeerterrein.

Lees ook Cascades-waterval

Bibliografie tripadvisor.co.za

Verwysings

Kategorie:Oos-Kaap Kategorie:Watervalle in Suid-Afrika