Die Maruleng Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Mopani-distriksmunisipaliteit in Limpopo, Suid-Afrika.
Maruleng beteken "Plek van die maroelas".
Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika
Verwysings
Kategorie:Plaaslike Munisipaliteite in Limpopo