Die Shishangani-spruit of Eshangane-rivier is 'n klein takrivier van die Nwanedzirivier in die oostelike Nasionale Krugerwildtuin, Mpumalanga, Suid-Afrika. Die spruit ontstaan op die hange van die Lebomboberge, en vloei naby die Singita-boskamp in die Nwanedzirivier.
Monding
Eksterne skakel Google-kaart van die Shishangani se samevloei by Geonames.org (cc-by)
Kategorie:Riviere in Mpumalanga Kategorie:Komati-sytakke Kategorie:Krugerwildtuin