Lionel Mtshali (~1935 – 13 Desember 2015, Durban) was 'n Suid-Afrikaanse politikus en kabinetsminister. Mtshali het as premier van KwaZulu-Natal gedien en was ook die minister van Kuns en Kultuur in oud-president Thabo Mbeki se kabinet.

Bronne

Lionel Mtshali by People's Assembly

Kategorie:Geboortes in 1935 Kategorie:Sterftes in 2015 Kategorie:Politici van die African National Congress Kategorie:Suid-Afrikaanse politici