Die koningspinnekopbos (Serruria williamsii) is 'n blomdraende struik wat tot die genus Serruria behoort en deel van die fynbos vorm. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom net in die Riviersonderendberge voor.

In Engels staan dit as die King spiderhead bekend.

Galery

Bronnelys REDLIST Sanbi Biodiversityexplorer Protea Atlas Plants of the World Online

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Spinnekopbosse Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika