Die Argyrosomus hololepidotus is 'n baarsagtige stekelvinvis wat om Madagaskar, in die Atlantiese Oseaan, die Middellandse See en naby Australië aangetref word. Dit staan in Engels bekend as die Madagascar meagre en lyk baie soos die Suid-Afrikaanse kabeljou spesies.
Dit het 'n blouerige bosy, 'n silwerige ondersy met gladde skubbe en 'n geronde stertvin.
Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies
Bronnelys Prof. J.L.B. Smith . The Sea Fishes of Southern Africa. CNA South Africa. 1949. Kaap en Transvaal Uitgewers: Kaapstad. Johnius hololepidotus
Verwysings
Eksterne skakel http://fishbase.org/summary/Argyrosomus-hololepidotus.html http://eol.org/pages/213034/overview
Kategorie:Beenvisse