Die Klaserie-wildreservaat is aangrensend aan die Krugerwildtuin en die Timbavati-wildreservaat in die Mpumalangaprovinsie van Suid-Afrika. Dit het 'n oppervlakte van ongeveer 60 000 ha en die Klaserierivier vloei deur die park.
Wildlewe Wildspesies in die natuurreservaat sluit leeus, olifante, witrenosters, luiperds, jagluiperds, wildehonde, gevlekte hiënas, buffels en baie boksoorte in.
Sien ook Beskermde gebied
Kategorie:Natuurreservate in Mpumalanga