Faurea bekend in Afrikaans as Beukehout is 'n genus van blomdraende plante wat behoort aan die familie Proteaceae. Die genus omvat sestien spesies wat almal in die somer reënval gebied van suidelike Afrika tot in die tropiese Afrika asook Madagaskar voorkom. Die genus is vernoem na die Suid-Afrikaanse soldaat en plantkundige William Caldwell Faure (1822-1844) wat in Indië gesneuwel het. Slegs vyf van die spesies kom in Suid-Afrika voor.

Spesies Die spesies is as volg:

Faurea arborea Engl. Faurea coriacea Marner Faurea delevoyi De Wild. Faurea discolor Welw. Faurea forficuliflora Baker Faurea galpinii E.Phillips Platorandboekenhout Faurea intermedia Engl. & Gilg Faurea lucida De Wild. Faurea macnaughtonii E.Phillips Terblanzboom Faurea racemosa Farmar Faurea recondita Rourke & V.R.Clark Kamdebooboekenhout Faurea rochetiana (A.Rich.) Chiov. ex Pic.Serm. Breëblaarboekenhout Faurea rubriflora Marner Faurea saligna Harv. Bosveldboekenhout Faurea wentzeliana Engl.

Verwysings