Darling Légitimus (21 November 1907 – 7 Desember 1999) was 'n Franse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Wages of Fear (1953), The Crucible (1957), Last Tango in Paris (1972), en Sugar Cane Alley (1983).

Filmografie Rolprente 1953: The Wages of Fear 1957: The Crucible 1972: Last Tango in Paris 1979: Ô Madiana 1983: Sugar Cane Alley

Televisiereekse 1971: Face aux Lancaster

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1907 Kategorie:Sterftes in 1999 Kategorie:Franse aktrises van die 20ste eeu