Hierdie artikel handel oor die spruit in KwaZulu-Natal. Vir ander riviere met dieselfde naam, sien Brakspruit (dubbelsinnig)

Die Brakspruit is 'n spruit in die noordweste van KwaZulu-Natal. Dit is 'n voorloper van die Buffelsrivier en die Tugelarivier.

Eksterne skakel Kaart van die Brakspruit se monding by Geonames.org (cc-by)

Kategorie:Riviere in KwaZulu-Natal