Catherine Hosmalin (gebore 1 Junie 1960) is 'n Franse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Total western (2000) en Mr. Bean's Holiday (2007).
Filmografie Rolprente 2000: Total western 2003: La patience d'une mère 2004: Illumination 2007: Mr. Bean's Holiday 2012: On Air 2012: Mince alors!
Televisiereekse 2010: Maison close 2019: Zérostérone
Televisierolprente 2001: Les petites mains 2004: Knock ou Le triomphe de la médecine 2012: Comme un air d'autoroute
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Franse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Franse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1960