Agnès Jaoui (gebore 19 Oktober 1964) is 'n Franse aktrise, skryfster, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Un air de famille (1996), The Taste of Others (2000), Look at Me (2004), en Under the Rainbow (2013).
Filmografie Rolprente 1991: Canti 1993: Cuisine et dépendances 1993: Smoking/No Smoking 1996: Un air de famille 1997: Same Old Song 2000: The Taste of Others 2000: An Outgoing Woman 2002: 24 Hours in the Life of a Woman 2004: Look at Me 2004: The Role of Her Life 2005: Nina's House 2012: The Dandelions 2013: Under the Rainbow 2014: The Easy Way Out 2015: I'm All Yours 2015: The Sweet Escape 2017: I Got Life! 2018: Place publique 2018: Best Intentions Harmonie
Televisiereekse 1997: Nulle part ailleurs. 1ère partie
Televisierolprente 2010: Le plus beau métier du monde
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1964 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Franse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Franse aktrises van die 21ste eeu