Anne Fontaine (gebore 15 Julie 1959) is 'n Franse aktrise, skryfster, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Dry Cleaning (1997), The Innocents (2016), en Reinventing Marvin (2017).
Filmografie Rolprente 1993: Les histoires d'amour finissent mal... en général 1995: Augustin 1997: Dry Cleaning 1999: Augustin, King of Kung-Fu 2001: How I Killed My Father 2003: Nathalie... 2005: Entre ses mains 2006: Oh La La! 2009: Chloe 2011: My Worst Nightmare 2013: Adore 2014: Gemma Bovery 2016: The Innocents 2017: Reinventing Marvin 2019: White As Snow 2020: Night Shift
Televisiereekse 1986: Softly from Paris
Televisierolprente 1985: Entre chats et loups
Video's 2017: French Directors' Touch
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1959 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Franse aktrises van die 20ste eeu