Élodie Fontan (gebore 9 Julie 1987) is 'n Franse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Serial (Bad) Weddings (2014), Mission Pays Basque (2017), en Nicky Larson et le parfum de Cupidon (2018), en in die televisiereeks Clem (2010).

Filmografie Rolprente 2014: Serial (Bad) Weddings 2016: Venise sous la neige 2017: Mission Pays Basque 2017: Alibi.com 2018: Nicky Larson et le parfum de Cupidon

Televisiereekse 1995: La croisière Foll'amour 2004: K.ça 2010: Clem 2019: Prise au piège

Televisierolprente 2006: Sois le meilleur

Video's 2002: Attainment's Asperger Syndrome - Living Outside the Bell Curve

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1987 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Franse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Franse aktrises van die 21ste eeu