Rose Dione (22 Oktober 1875 – 29 Januarie 1936) was 'n Franse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Salomé (1922), The Lover of Camille (1924), The Duchess of Buffalo (1926), en Freaks (1932).
Filmografie Rolprente 1916: La joueuse d'orgue 1917: The Corsican Brothers 1919: It Happened in Paris 1920: The Land of Jazz 1920: Suds 1921: Be My Wife 1921: The Blushing Bride 1921: Silent Years 1922: Salomé 1922: Golden Dreams 1922: Omar the Tentmaker 1923: The French Doll 1924: The Lover of Camille 1924: The Rose of Paris 1924: Try and Get It 1925: Fifth Avenue Models 1926: The Duchess of Buffalo 1926: Mademoiselle Modiste 1926: Camille 1927: Ragtime 1928: His Tiger Wife 1928: The Red Mark 1931: Nuit d'Espagne 1932: Freaks
Eksterne skakels
Kategorie:Sterftes in 1936 Kategorie:Franse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in 1877